The youthleaders brought the CREATION STORY FROM THE BIBLE in Afrikaans. Christians, Muslims and Jewish people share the same creation story.
In die begin het God die hemel en die aarde geskape.
En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die
Gees van God het gesweef op die waters.
En
God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
Toe sien God dat die lig goed
was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;
en God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre, die eerste dag.
en God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre, die eerste dag.
En God het gesê: Laat daar
‘n uitspansel wees tussen die waters, en laat dit skeiding maak tussen waters
en waters. En dit was so.
En God het die uitspansel hemel genoem. En dit was aand en dit was môre, die tweede dag.
En God het die uitspansel hemel genoem. En dit was aand en dit was môre, die tweede dag.
En God het gesê: Laat die
waters onder die hemel hulle op een plek versamel, sodat die droë grond sigbaar
word. En dit was so.
En God het die droë grond aarde genoem, en die versameling van die waters het Hy see genoem. Toe sien God dat dit goed was.
En God het die droë grond aarde genoem, en die versameling van die waters het Hy see genoem. Toe sien God dat dit goed was.
En God het gesê: Laat die
aarde voortbring grasspruitjies, plante wat saad gee en bome wat, volgens hulle
soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde. En dit was so.
Toe sien God dat dit goed was. En dit was aand en dit was môre, die derde dag.
Toe sien God dat dit goed was. En dit was aand en dit was môre, die derde dag.
En God het gesê: Laat daar
ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag
en die nag; En dit was so.
God het toe die twee groot ligte gemaak: die groot lig om te heers oor die dag en die klein lig om te heers oor die nag; ook die sterre. Toe sien God dat dit goed was.
En dit was aand en dit was môre, die vierde dag.
God het toe die twee groot ligte gemaak: die groot lig om te heers oor die dag en die klein lig om te heers oor die nag; ook die sterre. Toe sien God dat dit goed was.
En dit was aand en dit was môre, die vierde dag.
En God het gesê: Laat die
waters wemel met ‘n gewemel van lewende wesens, en laat die voëls oor die aarde
vlieg langs die uitspansel van die hemel. Toe sien God dat dit goed was.
En dit was aand en dit was môre, die vyfde dag.
En dit was aand en dit was môre, die vyfde dag.
En God het gesê: Laat die
aarde lewende wesens voortbring volgens hulle soorte: vee, kruipende diere en
wilde diere. En dit was so. Toe sien God dat dit goed was.
En God het gesê: Laat Ons
mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse
van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor
al die diere wat op die aarde kruip.
En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder. En dit was so.
Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en—dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag.
En God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder. En dit was so.
Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en—dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag.
En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy
gemaak het, en op die sewende dag gerus van
al sy werk wat Hy gemaak het.
Then Briar took the floor and told the SAN BUSHMAN CREATION STORY. This is a short version of the story.
Then Briar took the floor and told the SAN BUSHMAN CREATION STORY. This is a short version of the story.
The
African Bushmen say, “People did not always live on the surface of the Earth.
At one time People and animals lived underneath the Earth with Kaang, the Great
Master and Lord of Life. The People lived peacefully with animals. No one
wanted for anything. It was always light without the Sun. During this time of
bliss Kaang began to dream the wonders of the world above.First,
Kaang created a wondrous tree with branches stretching over the entire country.
At the base of the tree he dug a hole that reached way down to where the People
and the animals lived. He led First Man to the surface. He sat down on the edge
of the hole and First Woman came out. All the People came out in awe of the new
world. Next Kaang helped the animals out. Some animals excitedly raced out
through the roots and branches of the tree. Kaang gathered all the People and
animals together, and taught them how to live together in peace. He told the
People not to start any fires, or an evil would unleash upon the Earth, then
Kaang left them to secretly watch his world.
The
People saw the sun set for the first time. It scared them. At night it was
black and the People could not see like the animals could, nor did they have
fur for the cold. They forgot Kaang’s words and built a fire. The fire scared
the animals, and they fled into the caves and mountains. Ever since the two
have not been able to communicate with each other. Fear replaced their
friendship.
And finally Dawid and Briar brought the ZULU CREATION STORY as told by Credo Mutwa in his book Indaba My Children.This gives you a taste of that great story:
It
is within the still-warm ashes from The Great War of Creation, that Ma, an
immortal African Godess, is born. Her divine task is simple: create matter and
maintain its harmony. But stubborn Ma, alone and scared, forces the Great Spirit
to rethink The Grand Plan.
The room looked inviting displaying an overview of all the activities on offer at the Breede Centre. The audiences were warm and supportive.
As there were so many other poetry offerings during the time slots the stories were told we resolved to bring it one more time for the McGregor people... keep your eyes and ears open so you do not miss the opportunity!
Katleen
4 September 2015
ReplyDeleteI will always advise you not to decives yourself life with Herpes is worst than hail.
Herpes is curable like wise other viruse by Dr. Akpu Power. Everyone knows him even his state Government... his widdly known,no one can doubt if He cures all the viruses. His talatent to know the power of herbs cures and test. Why not speak to dr.akpupowerherbscenter@gmail.com
I'm sure you can have your testimony over there for Herpes
He Cured me with his Herbal Medicine after 3 years of Herpes breakdown.. I'm Diamond sothem from California
My email for more information
Diamondson1189@gmail.con
Whatsapp him directly via calls (cap) and see the reason you need to get Cured.